Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Uit "Joernaal van Jorik" deur D.J. OPPERMAN
Uit "Joernaal van Jorik" deur D.J. OPPERMAN [boodskap #36557] Wo, 15 November 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Uit “Joernaal van Jorik”
D.J. OPPERMAN

Sien dan voor Tafelberg en Duiwelspiek
hoe klein die bruin beeld van Jan van Riebeek
tussen die mallemeul se meganiek
en rooi skoorstene van die hawe steek.
Vorige onderwerp: "laaste herhinneringe aan magdaleen" deur GERT VLOK NEL
Volgende onderwerp: "waarheid" deur CHARL DURAND
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 22:31:20 MGT 2024